Skip to main content

Posts

Showing posts from February, 2018

The interview wit a gentleman

Vergifnis

Die Proteas se one day span en T20 span se kolfwerk het my die afgelope Sondag na my asem laat snik dat my vrou besluit het ek moet ongevalle toe gaan. 'Moet ek jou invat Stanton? "Ek bel nou die noodnommer van die onkologie" ek wonder toe hel, sal ek die Proteas kan klaar kyk voor ons ry? En ek weet ek sal een van dai lemkyke kry as ek dit moet noem.... soos n stout seuntjie wat gevang was rook op die skoolgronde stap ek kar toe. Vroulief se orders jy gaan nou hospitaal toe. Met my trunkie somaar onder my jean short voel ek reg indien hulle my somaar opneem. Kort net roll on en spray en miskien n tandeborsel. Nee my sakkie was gepak en later afgelewer want ek word toe juis opgeneem want my witbloedsel telling was 45 000 en moes onder 10 000 gewees het. Iewers is daar infeksie of iets is nie 100 nie. Nadat ek 17h00 by die ongevalle aangekom het word ek 22h00 opgeneem saal B bed 15 Paarl Medi clinic. Word gegroet deur n afgetrede onderwyser, oud Poelies man en n...

Soomlose liefde

"Liefde is gevoel wat jy voel wat jy nog nooit vantevore gevoel het nie" Eks van mening dat dit sekerlik een van die ergste emosies is wat mens kan ervaar, om lief te wees vir iemand. Dopaphine....Onthou ons kom van verskillende wêrelde en nou raak ons verlief op mekaar, maar ons is nie een mens nie. Aldus gaan ons verskil van menings en waardes maar as jy volkome liefhet soos God ons liefhet is dit onvoorwaardelik. Of ek nou vergeet om die kassie toe te maak of my handdoek op die grond vergeet het of vergeet het om die toilet se sitplek neer te sit, moet ons steeds lief wees vir mekaar. Ons drop God elkedag maar hys steeds lief vir ons. Jeanne en Lisa julle het my baie verras en al jul moeite wys my jul liefde en omgee. Ek ervaar liefde van alle soorte, of jy nou uit Worcester uit ry om na my getuienes te luister of jy my help met my kinders of jy gee van jou tyd vir my of selfs bring n sakkie kruideniers ware na my huistoe. En jy gaan hardloop 27km vir my vir bewus...