Die lewe is kort, so lewe dit. Liefde is skaars, so gryp dit. Vrese beheer jou, so face dit. Herinneringe is precious, so waardeer dit. Ons het net een lewe so lewe dit. Vandag kon ek sien ek is besig om my reeds uil kroes haartjies te verloor en my haarlyn is besig om die blueprint van Kaap punt se kuslyn te vorm. Ek moet myself indink hoe traumaties dit nie is vir n vrou nie. Ek is ok daarmee want ek sien almal gooi nou die Kojack look.
Ek sal sonskerm moet kry vir my deksel en daar gaan die R50 wat ek baie getrou aan Foa (by barber) betaal het om my pryk te zoes soos hulle sê. Nou vra ek myself, Stanton verloor jy iets of vergeet jy alweer van die mooi wat impulsief rondom jou gebeur. Vandag het David Grindley kom kuier uit Pretoria en sy aksent is nog trots Kaaps afrikaans hy prt nog nie van "Moore" en kouse optrek nie. Ons het n prag gebed gedeel terwyl ons somaar in die pad langs sy motorkar staan. "And he was bruised for transgressions, he was bruised for our iniquities, the chatisement for our peace was upon him. And by his stripes we are healed. So het ons gebed gelei. My haarlyn en David sin lyk al identies. Terwyl myne ietwat meer plek plek bewolk lyk.
Wel I'm gaining face and not losing hair. Fluister die Don optimus alweer. Shaun Smee se woorde van hoe hy almal voor my wat n bedryging is wou plat duik het my laat dink. Stanton jy is erg lucky ek voel soos Joost van der Westhuisen wat al die ondersteuning kry van ooral in die wereld maar wat van dieselfde pasiente wat alleen hierdeur gaan. Want hoe fight jy CA sonder liefde rondom jou? Ek het besluit ek gaan sulke individue opsoek en die liefde oordra aan hulle. Paying it forward, soos die fliek.
My bene raak stywer by die dag en ek voel soos n onfikse paaltjiewagter na 'n 5dag krieket toets maar die bene wil nog elke keer as my gunsteling liedjie speel met my vrou dans. My vertikale uitdrukking van n horisontale begeerte. Ons moet ophou sit terwyl ons gunsteling liedjie op die draadloos speel. Ons het 2 keuses, of ons kan sit en hande klap, of ons kan opstaan en dans. Ek hoop julle besluit om te dans.
Dit gee ons dai high five monents. Moenie wag dat dinge gebeur nie laat dit gebeur al sit jy sonder werk, gaan soek werk niks val in ons skote meer nie. Ek tel altyd tot 5 dan doen ek dit nou. Moet ek my pille drink vandag? 1,2,3,4,5 dan staan ek op en ek drink dit. Moet ek aansoek doen ek is tog nie lus nie tel tot 5 en doen dit blerriewil niks gaan gebeur sonder jou eie effort nie. En dis wat God ook wil sien. Die lewe is n lied so spring in die kring en doen jou ding.
Ek wens almal n geseende Kersfees toe. My Kersgeskenk is om vir almal te vra bid vir my vrou....ons is geneig om te fokus op die pasient maar vergeet die persoon agter die skerms. Ons prt na Kersfees. En moenie vergeet hoekom ons Kersfees vier nie. Die kans mag dalk nie weer kom nie..
Mooi loop
Mooi bly
Mooi wees met ons naastes
Stanton

Stanton I Salute your true 'EK is' in hierdie verhaal. To stand without fail on the Word, positivity, giving and receiving. Receiving being the one that stands out mostly. By receiving; you are at peace, you are whole, not in control but accepted Meekness, and that is not weakness but strength under control of the Higher power. You are given on earth, next to you a secret weapon called wife Sharne, she reminds me of Lydia in the Bible. Holds her own still in this world, strong, courageous and faithful and not shy to advocate for her whole household. I Salute you and Sharne for touching people's lives by allowing them into your home and enriching their lives through the simple act of humility, kindness, strength and love, our greatest commandment.
ReplyDelete